Die ram Google, geteel deur Willem & Acton van Aardt van Cookhouse. Hierdie uitstaande ram is op die Fairworld veiling op 25 Februarie verkoop aan Corneels Greyling van Wakkerstroom vir R200 000!
Google se huidige mikron is 17.7, skoonopbrengs 72.7, CF 100 en sy BLUP teelwaardes: BW 1.42, CFW .593, SL 8.45 en REV R64.36.