Gaffel du Plessis (KM eenheidsbestuurder), Cobus Vivier (stoetmeester), Neville Grobler (koper), Moses Montshi (vashouer) en Jakkie Nel (afslaer). Verkoop 80, gemid. R10 221, hoogste R25 000.