
Foto vlnr: Richard Haupt(adviseer), Andre Bothma(Koper), JJ vd Watt (BKB Afslaer), Adie McNaughton (verkoper) en Paul April (vashouer Charmac).
Die Veiling gemiddeld vir die 57 Rammewat verkoop is, was n bevredigende R6561.
Die hoogste prys was R19 000