24-augustus-2016-vicrtoriawes-veld

Die Victoria-Wes Veldmerinoklub in samewerking met CMW, het ‘n baie suksesvolle veiling te Rondom Loxton aangebied. Die duurste ram op die veiling is deur mnr Jan Swiegers van Victoria-Wes vir R26 000 gekoop. Die gemiddelde prys van 49 ramme was R6500.

Vlnr : Olivia en Jan Swiegers, John Bekker-Smith van Karooveld Merinos is die verkoper, Andre’ van Zyl afslaer CMW, Hardie vd Heever CMW en Theo vd Merwe is die hanteerder.