LATEST MERINO NEWS

Tomis

Die Merino uitstalling by Tomis inligtingsdag (9 Oktober) met Abraham Cloete, Merino bestuurder van Elandsberg boerdery,...

read more

Merino inligtingsdag vir Tukkie studente

‘n Merino inligtingsdag vir sowat 60 studente van Pretoria universiteit is op die plaas van Leonard en Rodney Neumann in die Vrede distrik aangebied. Merino SA president, Gert Smit, het ondermeer gepraat en vrae beantwoord oor die Merinobedryf en –genootskap,...

read more

Merinokursus te Elsenburg

Op 21 – 23 September is ‘n Merino kortkursus te Elsenburg Landboukollege aangebied. Die studente is ingelig oor die Merinobedryf, winsgewende en wetenskaplike bestuursmetodes en beoordeling. Agter: Viljoen Snyman, Carl Broodryk, Christiaan Nigrini, Fanie du Plessis,...

read more

Merino SA Annual General Meeting

New Merino SA president At the Merino SA AGM, Gert Smit  from Vrede was elected as Merino SA president, with Mr Adrian McNaughton from Graaff-Reinet as vice-president.                       Outgoing councillors...

read more

National Spring – Midelburg

National Merino ram auction The national Merino ram auction was held at Grootfontein Agricultural College on Friday, 14 August. Eleven breeders sold 59 rams at the exceptionally high average of R24 627, an increase of 50% on the previous year! Groep3 (Graaff-Reinet)...

read more

Google

  Die ram Google, geteel deur Willem & Acton van Aardt van Cookhouse. Hierdie uitstaande ram is op die Fairworld veiling op 25 Februarie verkoop aan Corneels Greyling van Wakkerstroom vir R200 000! Google se huidige mikron is 17.7, skoonopbrengs 72.7, CF 100...

read more

Drie geslagte van verkoper en kopers

Op die Charmac Merino veiling het Peter (jr) Watermeyer twee ramme gekoop. Op die foto is drie geslagte van beide die koper en verkoper families nl. Ronald, Luke & Henry McNaugton en Peter senior & junior en Kevin...

read more

CONTACT MERINO SA

PHONE: +27 (0) 49 892 4148

FAX: 049 892 4218

EMAIL: merinosa@eastcape.net

 

GOLD SPONSORS

            

SINCE 1937. A member of the World Federation of Merino Breeders. Merino SA serves as the mutual forum for registered and commercial Merino Breeders and acts as the planner and mouthpiece of all Merino affairs in South Africa.