Julian Southey named National sheep Farmer of the year

Merino SA honorary member and former -president and, Julian Southey, received the prestigious “National sheep farmer of the year” award at a gala dinner held on 16 November in Bloemfontein. Julian (middle) farms in the Middelburg EC district with his two sons, Robert...

11 Augustus 2016 – Nationale Veiling te Middelburg

Hoogste pryse van die jaar opNasionale Merino veiling Die Nasionale Merinoram veiling het op Vrydag, 12 Augustus te Grootfontein Landboukollege plaasgevind. Die vier hoogste pryse op enige Merinoveiling vanjaar is by hierdie prestige geleentheid aangeteken. Die...

Jongooi skoudag te Vrede, Philipstown

Op Woensdag, 20 Julie 2016 is die ‘n besonder goeie Merinodag aangebied in die Philipstown distrik. Ses Merinoklubs het deelgeneem aan die eerste “Interskou kompetisie tussen Jongooiklubs”, naamlik Philipstown, Kraankuil, Middelburg, Noupoort, Britstown en Modern...

Merino Adviseurskursus 2016

Die jaarlikse Merino adviseurskursus is van 20 tot 22 Junie te Groenvlei, Graaff-Reinet distrik aangebied. Teoretiese en praktiese klasse is aangebied oor Merino bestuur, beoordeling en die Merinoplan. Agter: Charl van der Merwe, Adriaan Engelbrecht, Jean Human, JG du...